Sunday 26 May 2013

Bekendstelling skryfstuk

Wie is Jodie?

Daardie is 'n baie goeie vrag. Ek vrae myself die selfde vraag amper elke dag.

Goeie dag internet wurmpies. My namm is Jodie met 'n I E :)
Ek was in Belville ('n voorstad van Kaapstad) gebore en in Kuilsrivier my hele lewe gewoon.
Ek woon al 22 jaar van my 23 jare op die planeet, in Kuilsrivier.

Ek woon saam met my ouers en twee jonger susters, Kirsten (20 jaar oud) en Lindsay (16 jaar oud).

Snowie, Tammy en Max is die troeteldiere wat saam met ons bly. Die selfde spesies, net verskillende aantele. Honde.

Maar in elkgeval, die ander vraag is, hoe het ek tot hierdie punt van my lewe gekom?
Dit was omtrent 'n reis. Om eerlik te wees, as ek moet vyf jaar terug kyk, sou ek nie sê ek sou 'n blog skryfstuk in Afrikaans skryf nie :) hahaha. Of besig sou wees om onderwys te swat nie.

Nee. My vyf jaar plan was om kla Somatologie te swat, begin werk en aan trou begin dink. Maar ek het niks daarvan gekry nie, en ek is eintlik tevrede daarmee.

My persepsie oor die lewe het verander in die laaste vyf jaar.

"Die lewe gebeur terwyl jy planne maak." Dis so waar. Dit ek veral met my gebeur. En ek wil nie nou "holier than thou" klink nie, maar ek glo dat die planne wat jy alreeds vir jouself het, kom nie eens naby die planne wat al vir jou geskep is nie.

Alles gebeur vir 'n rede.

So leef en laat leef.

HAKUNA MATATA!! :)

Friday 17 May 2013

Die honde laat hom so manlik lyk ;)


"Jammer sus, maar daar is iets in jou neus.."


...Want om net stil te staan is nie 'n opsie nie


"Die haai was SOOOOOO groot!!"


Dis presies hoe ons tekere aangaan


Ontmoet vir Max


Ons maak paaseiers pakkies vir die minder bevoorreg


Die musiek vereniging - en dit is wanner julle normaal is :)


Bafana Bafana!!!


Wanner jy verjaar, raak jy net 'n jaar ouer. Maar beteken dit, jy word groot?


Sononder in Langebaan


Tarzan se Jane